Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel.

ZAR140.00Ek is betrokke by 'n Groter Werk en ek kan nie afkom nie
Dr. Leonie se persoonlikste boek tot op datum
ZAR120.00Die Waarheid maak vry!
Leef in gees en waarheid en vry van tradisie!
ZAR100.00The Truth sets you free!
Live in spirit and truth and free of tradition!
ZAR150.00He gave His Body and He shed His Blood (Afr)
Ontdek die dieper betekenis van die Nagmaal.
ZAR150.00He gave His Body and He shed His Blood (Eng)
Discover the deeper meaning of Communion.
ZAR160.00To be seated in Heavenly Places
You can enter the presence of The King!
ZAR160.00Om in Hemelse Plekke te sit
Jy kan voor Die Koning ingaan!
ZAR150.00Deeper than the Heart
Discover a deeper love relationship with The Lord.
ZAR150.00Dieper as die Hart
Ontdek 'n dieper vlak van jou liefdesverhouding met Die Here.
ZAR140.00Kampioen, Kies die Lewe
"Kies die Lewe" vir tieners!
ZAR140.00Footprints
I believe that through this book you will be able to walk the path which God had planned for you.
ZAR140.00Spore
As jy nuwe SPORE wil trap terwyl Die Son van Geregtigheid met genesende hande uit Sy strale op jou skyn is hierdie boek vir jou.
ZAR120.00Sieraad vir As
Ruil jou as vir God se sieraad.
ZAR120.00Beauty for Ashes
Exchange your ashes for His beauty.
ZAR240.00Wonders van die Woord
290 bladsye

Bepalings en voorwaardes

  1. Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. 
  2. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  3. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  4. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  5. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  6. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  7. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.

Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede

Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.