Bepalings en voorwaardes
- Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Santie by santieb@vodamail.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig.
- Rekeningnaam: Hosanna, Bank: Absa Spaarrekening, Rekeningnommer: 926 048 3960, Takkode: 632 005
- Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
- Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
- Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
- Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
- Vir meer inligting en navrae, kontak Santie by santieb@vodamail.co.za of 083 792 0322.
Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede
Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.