Stellenbosch: Kies die Lewe


Aangebied deur

Dr. Leonie Pretorius

Datum

13-15 Augustus 2021

Venue

Simonsberg Christian Church

Koste

R800 per persoon (verblyf en etes ingesluit)

Navrae

Martha: 062 054 0419 • marthaskleyn@gmail.com

Registrasies sluit

6 Augustus 2021

Notas

Covid-19-voorsorgmaatreëls word by alle Hosanna-byeenkomste toegepas. 
Boek vroegtydig om jou plek te verseker.
Beperkte plekke beskikbaar.

Aanlyn Registrasievorm

Bepalings en voorwaardes

  • Registrasie is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is.
  • Bankbesonderhede vir registrasiefooie: Bruid van Christus, Capitec Bank: 168 594 9795, Takkode: 470 010
  • Gebruik asseblief "Aug + Jou Naam en Van" as verwysing.
  • Stuur asseblief bewys van betaling na marthaskleyn@gmail.com.