Hosanna
Dr. Leonie Pretorius

Promosies

Koop drie boeke deur dr. Leonie Pretorius teen slegs R450 (versending ingesluit). Die boekbondel is beskikbaar terwyl voorraad hou. Lees meer oor dié boeke en voltooi die bestelvorm hier onder om jou boekbondel te bestel. 


To be seated in Heavenly Places

You can enter the presence of The King! This book is written with a passion to bring you closer to God; that He may not be far and out of reach anymore, but that you will lay down your life and reach the place that will enable you to call Him Abba, my Father.


Sieraad vir As

Ruil jou as vir God se sieraad. Om vir my sieraad vir as te gee, olie van vreugde vir my rou, en 'n gewaad van lof vir 'n verslae gees. Hierdie boek is 'n metamorfose van jou geestelike lewe. 'n Alles-in-een boek vir geestelike groei.


Choose Life

Inner healing (mind, spirit, body). You were created to “fear” God as your Father, and once you know the "Fear of the Lord", the light of Jesus can shine over you. By holding on to His promises, you will be able to leave your old life as a slave to sin and enter joyously into your promised land.


Bestelvorm

Bepalings en voorwaardes

  1. Jy sal 'n faktuur binne 24 uur van jou bestelling ontvang.
  2. Beperkte voorraad: Betaling moet binne 48 uur gemaak word nadat jou bestelling geplaas is, so nie sal jou bestelling verval.
  3. Bewys van betaling moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig.
  4. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  5. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  6. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  7. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  8. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  9. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.