Piet Retief-konferensie


Aangebied deur

Pastoor Santie en Gerrit Bothma

Datums

23 tot 25 April 2021

Venue

Waterside Lodge
Kerkstraat, Piet Retief

Koste

R450 per persoon (verblyf uitgesluit)
Handleiding ingesluit

Navrae

Liezel de Beer
084 696 5059
ldebeer@webmail.co.za

Veronica Loots
082 608 2104
veronicaloots62@gmail.com

Sluitingsdatum

19 April 2021

Notas

Covid-19-voorsorgmaatreëls word by alle Hosanna-byeenkomste toegepas. 
Boek vroegtydig om jou plek te verseker.
Beperkte plekke beskikbaar.

Aanlyn Registrasies

Bepalings en voorwaardes

  • Registrasie is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is.
  • Bankbesonderhede vir registrasiefooie: EJC de Beer, Capitec : 124 4103 010, Takkode: 470 010
  • Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing.
  • Stuur asseblief bewys van betaling na ldebeer@webmail.co.za.