Ons sien uit daarna om jou by die konferensie te verwelkom!
Bepalings en Voorwaardes
Ek aanvaar dat hierdie konferensie Bybelgebaseerd is.
Bewys van betaling (R350 per persoon) moet asseblief voor of op 30 Oktober 2023 aan info@diefonteine.co.za gestuur word om suksesvolle registrasie te verseker.