Kampioen, Kies die Lewe!


Dr. Leonie se gewilde publikasie Kies die Lewe, wat ook in Hosanna se innerlike genesingskursusse gebruik word, het vanjaar 'n weergawe spesiaal vir jongmense gekry!

Kampioen, Kies die Lewe fokus op alle uitdagings wat jongmense en tieners in die gesig staar. Hierdie publikasie is ideaal vir tieners wat worstel met vrees, verwerping en depressie, terwyl die skrywer ook die leser aanmoedig om 'n dieper liefdesverhouding met DIE DRIE-ENIGE GOD na te streef en die aanslae van die duisternis in tienerlewens aan die lig bring.

Kampioen, dit is tyd om op te staan in jou roeping en vir God se koninkryk!


Kampioen, Kies die Lewe

Plaas jou bestelling via hierdie boekwinkel.

Kampioen, Kies die Lewe

Klik hier vir voorafbestellings.