Groot-Brakrivier-konferensie


Aangebied deur

Dr. Leonie Pretorius

Datums

15 tot 17 Oktober 2021

Venue

Yellow Woods Kampterrein
Groot-Brakrivier

Koste

R1 050 per persoon wat deel.
Etes en verblyf ingesluit.

Navrae

Ronél
073 313 7245
ronel.leroux66@gmail.com

Sluitingsdatum

8 Oktober 2021

Notas

Bring eie beddegoed en handdoeke saam asseblief.
Covid-19-voorsorgmaatreëls sal gevolg word.

AANLYN REGISTRASIEVORM

Bepalings en voorwaardes

  • Registrasie is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is.
  • Bankbesonderhede vir registrasiefooie: R le Roux, Capitec Bank: 176 174 5946, Takkode: 470 010
  • Gebruik asseblief Jou Naam en Van as verwysing.
  • Stuur asseblief bewys van betaling na ronel.leroux66@gmail.com.