Hosanna
Dr. Leonie Pretorius

Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel. Neem asseblief kennis dat die bankbesonderhede verander het.

Kies die Lewe

Kies die Lewe

Innerlike genesing (siel, gees en liggaam).

‘n Boek wat jou gaan leer hoe om gesond te word van elke liewe wond, om jou te bring in God se wonderbaarlike lig, om vir die lewe te kies, en alles begin waar God jou maar eintlik roep om bruid te wees van Sy Seun, Jesus Christus, maar daar is soveel vrese wat ons keer om God se volmaakte liefde te ervaar. Daar is soveel verwerping dat jy nie besef dat jy in Chrsitus Jesus se indentiteit in jou moet begin leef en nie in hoe jy dink jy is nie. Ons is veronderstel om in oorvloed te leef, maar depressie kan ons nie daardie oorvloed laat sien nie. Die getuienisse van hierdie boek spreek vanself - mense wat hulle rug gedraai het op die vloek en die dood en nou LEEF IN DIE LEWE WAT HULLE GEKIES HET VAN OORVLOED!


Price:
ZAR250.00

Plus postage and handling charges.



Terms and conditions - Shipment note



Bepalings en voorwaardes

  1. Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. 
  2. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  3. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  4. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  5. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  6. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  7. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.

Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede

Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.