Hosanna
Dr. Leonie Pretorius

Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel. Neem asseblief kennis dat die bankbesonderhede verander het.

Lig oorwin Duisternis

Lig oorwin Duisternis

Pastorale berading en 'n ideale koffietafelboek!

Een van die boeke wat in beradingsopleiding gebruik word. Hierdie boek is geskryf onder leiding van Die Heilige Gees; dat ons kan weet dat daar wel duisternis is en die dinge daarin se poging is om ons lewe in oorvloed te steel. Aan die ander kant sal wat verborge is, aan ons wie in die koninkryk van die Lig is, bekend word. Soos ek altyd sê - ‘n goeie boek vir die koffietafel wat jou nie net met kennis sal bekragtig nie, maar wat jou die krag sal gee om dieper te gaan en uiteindelik mense te kan bedien uit die waarheid sonder om te twyfel of jy nie dalk mense op ‘n dwaalspoor bring nie, maar wel nader aan God se Wil.


Price:
ZAR280.00

Plus postage and handling charges.



Terms and conditions - Shipment note



Bepalings en voorwaardes

  1. Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. 
  2. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  3. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  4. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  5. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  6. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  7. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.

Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede

Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.