Hosanna
Dr. Leonie Pretorius

Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel. Neem asseblief kennis dat die bankbesonderhede verander het.

Sieraad vir As

Sieraad vir As

Ruil jou as vir God se sieraad.

Om vir my sieraad vir as te gee, olie van vreugde vir my rou en 'n gewaad van lof vir 'n verslae gees. Die 2018-weergawe van hierdie publikasie is 'n metamorfose van jou geestelike lewe. 'n Alles-in-een boek vir geestelike groei.


Price:
ZAR100.00

Plus postage and handling charges.



Terms and conditions - Shipment note



Bepalings en voorwaardes

  1. Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. 
  2. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  3. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  4. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  5. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  6. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  7. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.

Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede

Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.