Hosanna
Dr. Leonie Pretorius

Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel. Neem asseblief kennis dat die bankbesonderhede verander het.

Om in Hemelse Plekke te sit

Om in Hemelse Plekke te sit

Jy kan voor Die Koning ingaan!

Hierdie boek is geskryf met ’n passie om jou as leser nader aan God te bring. Dat Hy nie meer vir jou ver en onbereikbaar sal wees nie, maar dat jy jou lewe so sal neerlê dat jy by die plek sal kom om Hom aan te roep as Abba, my Vader. Dat jy sal leef uit die waarheid. Sonder Jesus is jy niks en sal jy nie kan sit as kind by Sy voete nie. Ek weet deur Die Heilige Gees se aanraking gaan jy jou as vir sieraad omruil, gaan jy klaarmaak met die hartseer in jou lewe, gaan jy die salwing van vars vreugde-olie ontvang, gaan jy in oorwinning die gewaad van ‘n verslae gees van jou afruk en jou beklee met ’n nuwe kleed van lof. En dan sal jy voor die Koning kan ingaan; om aan Hom jou nuwe skoonheid te toon, want Sy genade is vir jou genoeg. En as jy afkyk vanuit hemelse plekke, sal jy verstaan wat volmaakte liefde is en jy sal seker maak dat jy as bruid gereed is om die Bruidegom te ontmoet.


Price:
ZAR150.00

Plus postage and handling charges.



Terms and conditions - Shipment note



Bepalings en voorwaardes

  1. Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R140 versendingsfooi moet aan Francois by info@leoniepretorius.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. 
  2. NB: Let wel nuwe bankbesonderhede! Rekeningnaam: Kreatio, Bank: Absa Tjekrekening,  Rekeningnommer: 410 266 5409, Takkode: 632 005
  3. Geen fooie is terugbetaalbaar vanaf versending plaasgevind het nie.
  4. Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  5. Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  6. Versendings geskied binne 5 tot 10 werksdae vandat jou bewys van betaling ontvang is.
  7. Vir meer inligting en navrae, kontak Francois by info@leoniepretorius.co.za.

Boeke geskryf deur Hosanna-spanlede

Klik op die banier van die boek waarin jy belang stel vir meer inligting en om jou bestelling direk by die skrywer te plaas.