Boekwinkel

Klik op Afrikaans of Engels vir 'n volledige produktelys.

Hosanna-boekwinkel

Bestel dr. Leonie se boeke vanaf hierdie aanlyn winkel.

Afrikaans

Afrikaanse publikasies deur Dr. Leonie Pretorius.

English

English publications by Dr Leonie Pretorius

Bepalings en voorwaardes

  • Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R110 versendingsfooi moet aan Santie by santieb@vodamail.co.za gestuur word om jou bestelling te bevestig. Hosanna se bankbesonderhede is onderaan hierdie blad.
  • Maak asseblief seker dat jy die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.
  • Die "company"-afdeling word slegs ingevul indien die bestelling by jou werksplek afgelewer moet word.
  • Vir meer inligting en navrae, kontak Santie by santieb@vodamail.co.za of 083 792 0322.
  • Vir tegniese bystand, kontak gerus vir Francois by info@leoniepretorius.co.za.