Rainbow Friday: Spesiale tariewe op Boeke & DVD-stelle

HOSANNA SE RAINBOW FRIDAY: weet dat wat jy hier aanskaf, sal nooit kan vergaan nie, want alles sal vergaan, maar GOD SE WOORD SAL BLY STAAN. Die volgende is 'n lys van produkte wat in die Rainbow Friday winkel beskikbaar is. Hierdie pryse is geldig tot 10 Desember 2019 en terwyl voorraad hou.

BOEKE

Choose Life: R180 elk
Om in Hemelse Plekke te sit: R180 elk
To be seated in Heavenly Places: R180 elk
That which is in the Darkness, shall be brought to Light: R240 elk

DVD-STELLE 

Wild Horses (Nelspruit 2019): R200 elk
Kies die Lewe (Ladismith 2019): R200 elk

Alle ander konferensies se DVD-stelle kan op versoek bestel word teen slegs R180 per DVD-stel.

BESTELVORM


*Termes & Voorwaardes

  1. Neem asseblief kennis dat versending nie by die Rainbow Friday tariewe ingesluit is nie. Die volledige bedrag en bankbesonderhede sal aan jou gestuur word sodra die bestelling ontvang is.
  2. Hierdie promosie is slegs geldig tot 10 Desember 2019 en terwyl voorraad hou.
  3. Pakkies sal gestuur word sodra bewys van betaling ontvang is. Bewys van betaling moet aan santieb@vodamail.co.za gestuur word om jou bestelling finaal te bevestig.