USB-preke

Mp4-preke op USB beskikbaar. Kry twee konferensies se sessies per USB. Konferensies van 2016, 2017 en 2018 is in hierdie formaat beskikbaar. Kontak ons gerus via die onderstaande bestelvorm vir enige navrae oor die boodskappe wat op die USB's beskikbaar is.

Bestelvorm

Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R100 versendingsfooi moet aan Alida by alidab.eloff@gmail.com gestuur word om jou bestelling te bevestig. Maak asseblief seker dat u die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.