Pongola-konferensie: Inligtingsblad


Aangebied deur

Pastoor Santie en Gerrit Bothma

Datums

23-25 Augustus 2019

Venue

Rose Garden Gastehuis, Pongola
GPS koördinate: -27.361173, 31.665504

Kostes (per persoon)

R480 pp (etes ingesluit)
R950 pp (etes en verblyf ingesluit)

Navrae

Veronica Loots: 082 608  2104
Liezel de Beer: 084 696 5059
Marlene van Heerden: 082 611 1955

Registrasies sluit

10 Augustus 2019

Notas

Bespreek vroegtydig jou plek om teleurstelling te voorkom.

AANLYN REGISTRASIEVORM

Bewys van betaling moet asseblief voor of op die sluitingsdatum vir registrasies van hierdie konferensie aan santieb@vodamail.co.za gestuur word. Gebruik asseblief die bankbesonderhede soos hieronder verskaf. Gebruik jou naam en van as verwysing.