Ladismith Konferensie: Inligtingsblad


Aangebied deur

Dr. Leonie

Datums

28-30 Junie 2019

Venue

Tabernakel Bediening
Beckerstraat 22
Ladismith
Wes-Kaap

Kostes (per persoon)

Gratis

Kontakpersoon

Richard de Winnaar:
082 975 6196

Registrasies sluit

21 Junie 2019

Notas

  • Die konferensie word gratis aangebied, maar daar sal 'n liefdesoffer opgeneem word.
  • Koffie en tee word tydens die konferensie voorsien, maar geen etes nie.
  • Kontak gerus vir Richard vir verwysings t.o.v. akkommodasie in die dorp.

AANLYN REGISTRASIEVORM