Koster Konferensie: Inligtingsblad


Aangebied deur

Pastoor Santie en Gerrit Bothma

Datums

20-22 September 2019

Venue

Die Witte Duif Gasteplaas, Koster
GPS-koördinate: 
-25.741923, 26.851264

Kostes (per persoon)

R550 (etes en verblyf ingesluit)

Kontakpersoon

Hadassah: 067 224 2618
Ronel: 061 461 2451

Registrasies sluit

13 September 2019

Notas

Voltooi die registrasievorm hieronder om jou plek te verseker.

AANLYN REGISTRASIEVORM

Bewys van betaling vir registrasie moet asseblief voor of op 13 September 2019 aan santieb@vodamail.co.za gestuur word. Maak seker dat jy jou naam en van as verwysing gebruik. Registrasies is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is.