Jeffreysbaai Konferensie: Inligtingsblad


Aangebied deur

Dr. Leonie Pretorius

Datums

21-23 Februarie 2020

Venue

VCSV Kampterrein
Drommedarisstraat 13, Jeffreysbaai
GPS Koördinate: S3403.226 E 55.288

Kostes (per persoon)

R220 (verblyf en etes uitgesluit)

Navrae/Kontakpersone

Val Rademeyer: 082 959 4235
Marie Lategan: 082 412 3601
Hester Scholtz: 083 234 0345
E-pos: hmpscholtz@gmail.com

Registrasies sluit

14 Februarie 2020

Notas

NB: Gebruik asseblief jou naam en van as verwysing
saam met jou bewys van betaling.

Konferensie vir dames en mans.
Verblyf beskikbaar op terrein.
Kontak gerus die VCSV-kantoor gedurende kantoorure:
Maandae tot Vrydae: 8:00 tot 13:00 en 14:00 tot 16:00   
Tel: 042 293 1159   
     

 AANLYN REGISTRASIEVORM

Bewys van betaling moet asseblief voor of op die sluitingsdatum vir registrasies van hierdie konferensie aan hmpscholtz@gmail.com gestuur word. Gebruik asseblief die bankbesonderhede soos hieronder verskaf. Gebruik jou naam en van as verwysing. Registrasies is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is en jou naam en van as verwysing gebruik is. Maak seker dat jy die registrasievorm korrek voltooi. Hosanna aanvaar geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.