DVD-stelle nou beskikbaar!

Die volgende konferensies se DVD-stelle is beskikbaar en kan aanlyn deur die vorm hieronder bestel word. Pryse beloop R240 per DVD-stel en 'n ekstra R100 vir koerierkostes moet by jou bestelling gereken word.

Fill my cup (Amanzi: September 2012)
DVD-stel bevat 5 sessies

Hou vas jou kroon (Amanzi: September 2013)
Sessie 1: Draai weg van die graf
Sessie 2: God wil vir jou 'n toekoms gee
Sessie 3: Beloning - Kroon van Heerlikheid
Sessie 4: Selfkennis Sirkel
Sessie 5: Al die Krone - 'Bhema'
Sessie 6: Take joy, my King


Marriage Supper (Krugersdorp: Oktober 2013)
Sessie 1: Marriage Supper
Sessie 2: Koning soek jou hart
Sessie 3: Uitnodiging na die Bruilof
Sessie 4: Koop olie
Sessie 5: Ekstra olie
Sessie 6: Jesus verlang om die beker met jou te deel

Van prinses tot bruid (Kameeldrif: Februarie 2014)
Sessie 1: Van prinses tot bruid
Sessie 2: In Him we live
Sessie 3: From in Him I move
Sessie 4: Ek kies die lewe
Sessie 5: Hooglied 5:5 - Wie is dit wat daar opkom?

The scarlet cord (Aldam: Maart 2014)
Sessie 1: The scarlet cord
Sessie 2: Danie Botha bedien
Sessie 3: We call it crucifixion, HE CALL IT A PROPOSAL 
Sessie 4: The scarlet cord
Sessie 5: In the shadow of His hand

'n Klippie met jou nuwe naam op (Amanzi: November 2014)
Sessie 1: Inleiding
Sessie 2: Verborge Manna
Sessie 3: As jy kyk, wat sien jy?
Sessie 4: Nuwe naam (Numeri 27:1-7)
Sessie 5: 7 Words

My hart smag na U (Rustenburg Gesinskamp: November 2014)
Sessie 1: My hart smag na U, Here!
Sessie 2: Encountering with God
Sessie 3: Take up your cross daily
Sessie 4: Liefde is sterker as vrees
Sessie 5: Deur my wonde het daar vir jou genesing gekom

For I know that I'm one with You (Bloemspruit: Februarie 2015)
Sessie 1: For I know that I'm ONE WITH YOU
Sessie 2: Touch Me
Sessie 3: Holy Spirit, move me now
Sessie 4: Droom, GLO, HOOP
Sessie 5: Encountering with God

Be loyal to the Royal in you (Welkom: April 2015)
Sessie 1: Wie het my aangeraak?
Sessie 2: Hoe word ek wie ek moet wees?
Sessie 3: Sien jou salwing
Sessie 4: Show me Your Glory
Sessie 5: After the wrestling comes the blessing

Die bruid van Christus (Klerksdorp: September 2015)
Sessie 1: Die bruid van Christus
Sessie 2: RUT: Servant Bride
Sessie 3: REBEKKA: Priestly Bride
Sessie 4: ESTER: Kingly Bride
Sessie 5: As die Bloed gesien word

Die Nuwe Jerusalem (Amanzi: Oktober 2015)
Sessie 1: Hou vas aan jou kroon
Sessie 2: Die Sewe Geeste
Sessie 3: Nuwe Jerusalem
Sessie 4: Courtroom
Sessie 5: Cling to the King

Jesus se koms is naby! (Springbok: Oktober 2015)
Sessie 1: Jesus se koms is naby. Leef jy al naby Hom?
Sessie 2: Ontmoet Jesus op jou pad!
Sessie 3: Open the eyes of my heart Lord, I want to see You
Sessie 4: No fear
Sessie 5: Die koms van die Hemelse Bruidegom

As for me and my house, we will serve the Lord (Welkom: November 2015)
Sessie 1: Maar ek en my huis sal die Here dien
Sessie 2: Die duisternis sal verlig word
Sessie 3: A wheel in a wheel - UNITY
Sessie 4: Leave to cleave in the Blood of Jesus
Sessie 5: Here, ek gryp U Bloed aan

Dance with my Father (Kathu: November 2015)
Sessie 1: The treasure of stillness 
Sessie 2: Your heart is in your treasure
Sessie 3: It must be about my Father's business
Sessie 4: In His Blood

Salf vir jou seerkry (Bloemfontein: Januarie 2016)
Sessie 1: My roeping
Sessie 2: Vrees keer my gebede
Sessie 3: Seerkry
Sessie 4: Sin, it takes you where you don't want to go
Sessie 5: Die Bloed reinig, die Salwing heilig

Die sleutel om die Lewe en Oorvloed oop te sluit (Secunda: Februarie 2016)
Sessie 1: Die sleutel om die Lewe en Oorvloed oop te sluit
Sessie 2: Tamar se sleutel
Sessie 3: Ontwortel jou moerbeiboom
Sessie 4: Mount up with wings as eagles
Sessie 5: Die Bloed en Gees is jou genesing

God gaan Homself bekend maak: I Am (Welkom: April 2016)
Sessie 1: God gaan Homself bekend maak: I Am
Sessie 2: My prayer closet
Sessie 3: Ek is wat Ek is
Sessie 4: Die wolkkolom en die vuurkolom
Sessie 5: One Word to be healed

My Naam sal jou red en beskerm (Witbank: Mei 2016)
Sessie 1: Hou vas aan jou kroon
Sessie 2: Onder die gesag van Sy Naam
Sessie 3: In Sy Naam raak ek nuut
Sessie 4: Gebou in Christus
Sessie 5: Apply the Blood of the Lamb

Die Nuwe Jerusalem (Kameeldrif: Mei 2016)
Sessie 1: Hou vas aan jou kroon
Sessie 2: Die Sewe Geeste
Sessie 3: Nuwe Jerusalem
Sessie 4: Courtroom
Sessie 5: Cling to the King

Brave Heart (Broedersput: Junie 2016)
Sessie 1: Verhoog op die regte tyd
Sessie 2: Die Stem in my Hart
Sessie 3: Die Bedekking van my Hart
Sessie 4: Die Skrif op my Hart
Sessie 5: 'n Bonatuurlike Hart

At the feet of Jesus (Koster: Julie 2016)
Sessie 1: At the feet of Jesus
Sessie 2: Kom in My rus
Sessie 3: Strome Lewende Waters van rus
Sessie 4: Kom in My Heerlikheid
Sessie 5: Kom dra God se Heerlikheid

Kies die Lewe (Bloemfontein: Spetember 2016)
Sessie 1: Gee jou Ja-woord vir 'n verbond met God
Sessie 2: Die vyand is oorwin
Sessie 3: Kies om nie te vrees nie
Sessie 4: Kies om klaar te maak met verwerping
Sessie 5: Staan op uit Depressie se dood

Let Thy Kingdom come (Amanzi: September 2016)
Sessie 1: Let Thy Kingdom come
Sessie 2: Poorte en Voorhof
Sessie 3: Heilige
Sessie 4: Allerheiligste
Sessie 5: Word soos ‘n kind

Is jy, was jy of wil jy trou? (Welkom: November 2016)
Sessie 1: Tyd om regop te kom
Sessie 2: Ons word ‘n driedubbele lyn
Sessie 3: Ek en my huis sal die Here dien
Sessie 4: Wat word uit ons gedelf?
Sessie 5: Kry die Kruis op die regte plek in jou lewe

Spore (Bloemfontein: Februarie 2017)
Sessie 1: Ons is gemaak om spore te los
Sessie 2: Kry jou poorte in orde
Sessie 3: Ons is gemaak om Heilige Gees Krag en Vuur te dra
Sessie 4: Kry jou poorte skoon
Sessie 5: Jesus se Bloed en Liggaam

Awaiting Bride (Benoni: Maart 2017)
Sessie 1: Kyk ons Bruidegom kom
Sessie 2: Moenie die Bruidegom se koms vrees nie
Sessie 3: Is jy as bruid gereed?
Sessie 4: Trek aan jou bruidskleed
Sessie 5: Sit aan by die gedekte tafel

Oh come let us adore Him! (Boshof: April 2017)
Sessie 1: Oh come let us adore Him!
Sessie 2: Mikvah en Doop
Sessie 3: Oh come let us adore Him!

Let Thy Kingdom come (Harties: Mei 2017)
Sessie 1: Let Thy Kingdom come
Sessie 2: Poorte en Voorhof
Sessie 3: Heilige
Sessie 4: Allerheiligste
Sessie 5: Weggesteek

Love Unending (Bosrant/Nylstroom: Junie 2017)
Sessie 1: Did you learn how to love?
Sessie 2: No guts, no glory!
Sessie 3: Vir God is niks onmoontlik nie
Sessie 4: Gesalf onder Boas se vleuels
Sessie 5: Verlustig jou in die Here en Hy sal jou gee die begeeertes van jou hart

Smaak en sien die Here is goed (Joubertina: Junie 2017)
Sessie 1: Smaak en sien die Here is goed
Sessie 2: Smaak en sien die Here is goed
Sessie 3: Die vyand sal vlug
Sessie 4: Die taal van Engele
Sessie 5: Ek in Hom en Sy Woord in my

Don't lose heart (Welkom: Julie 2017)
Sessie 1: Bid verander jou
Sessie 2: Geloof is om dankie te sê
Sessie 3: Wanneer ek verkeerd bid
Sessie 4: Bid tot jou hart rustig raak
Sessie 5: Jou skuldbrief is omgeruil

He split te sea so that I can go through (Lydenburg: Augustus 2017)
Sessie 1: Can God bless me?
Sessie 2: He split the sea so that I can walk through
Sessie 3: Move on
Sessie 4: Block your blessings
Sessie 5: Like the Red Sea, His flesh was split

Kies die Lewe (Centurion: Augustus 2017)
Sessie 1: Gee jou Ja-woord vir 'n verbond met God
Sessie 2: Die vyand is oorwin
Sessie 3: Kies om nie te vrees nie
Sessie 4: Kies om klaar te maak met verwerping
Sessie 5: Staan op uit depressie

WOORD word VLEES en die VLEES word BLOED (Witbank: September 2017)
Sessie 1: WOORD word VLEES en die VLEES word BLOED
Sessie 2: VLEES word deur WOORD opgewek
Sessie 3: WOORD en BLOED het die doderyk oorwin
Sessie 4: VLEES en BLOED raak GELOOF
Sessie 5: Staan op uit jou Skone Poort met die krag van die BLOED

Swords (Amanzi: September 2017)
Sessie 1: Swords
Sessie 2: God's Word is a God Sword
Sessie 3: From a warrior to a hero
Sessie 4: God's Word is Sword Words
Sessie 5: The cross is a sword of Love

Reset (Kathu: November 2017)
Sessie 1: Reset
Sessie 2: Unending Love
Sessie 3: God sien jou hart
Sessie 4: Jesus-Heerlikheid
Sessie 5: Ek kom in jou midde woon

Sieraad vir As (Oudtshoorn: Maart 2018)
Sessie 1: Jou sieraad roeping
Sessie 2: Vreugde olie
Sessie 3: Dra jou sieraad gewaad van lof
Sessie 4: Jou as vir God se volmaakte sieraad liefde
Sessie 5: Tafel van sieraad

Kies die Lewe (Riversdal: April 2018)
Sessie 1: Kies teen die dood en vloeke
Sessie 2: Kies om nie te vrees nie
Sessie 3: Kies om heel te word
Sessie 4: Kies om klaar te maak met depressie
Sessie 5: Wat begin is, sal voltooi word

Turn your eyes upon Jesus (Boshof: April 2018)
Sessie 1: Hoe weet ons die Bybel is die absolute Woord van God?
Sessie 2: Wie het jou dit te kenne gegee?
Sessie 3: Die Meester roep jou!
Sessie 4: Wat is God se wil vir jou lewe?
Sessie 5: LIEFDE: Dieper as die hart

Kies die Lewe (Welkom: Junie 2018)
Sessie 1: Kies teen die dood en vloeke
Sessie 2: Kies om nie te vrees nie
Sessie 3: Kies om heel te word
Sessie 4: Kies om klaar te maak met depressie
Sessie 5: Wat begin is, sal voltooi word

Revival (Joubertina: Julie 2018)
Sessie 1: Touch Revival
Sessie 2: Revival was/is to come
Sessie 3: Revival was/is to come
Sessie 4: Revival wine
Sessie 5: Revival rain

AANLYN DVD BESTELVORM

Bewys van betaling van die totale bedrag PLUS R100 versendingsfooi moet aan Alida by alidab.eloff@gmail.com gestuur word om jou bestelling te bevestig. Maak asseblief seker dat u die korrekte besonderhede by hierdie bestelvorm invul. Hosanna aanvaar ongelukkig geen verantwoordelikheid vir foutiewe inligting verskaf nie.