Baltimore Konferensie: Inligtingsblad


Aangebied deur

Pastoor Santie en Gerrit Bothma

Datums

18-20 Oktober 2019

Venue

AGS Kerk, Baltimore
Gedeelte 1, Plaas Komati (Langs die N1)

Kostes (per persoon)

R250 per persoon (etes ingesluit)

Kontakpersoon

Past. Evan Corbett: 084 457 7596
Santjie Wagner: 072 775 8068

Registrasies sluit

4 Oktober 2019

Notas

Verblyf is nie ingesluit nie.

Aanlyn Registrasievorm

Bewys van betaling vir registrasie moet asseblief voor of op 4 Oktober 2019 aan santieb@vodamail.co.za gestuur word. Maak seker dat jy jou naam en van as verwysing gebruik. Registrasies is slegs geldig indien bewys van betaling ontvang is.